| Modulekode | JMT 304 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Teoretiese onderbou van Ingenieursgrafika en Ontwerp, en konsepte spesifiek vir Ingenieursgrafika en Ontwerp sal aangespreek word; die onderrig van Ingenieursgrafika en Ontwerp in Suid-Afrika sal ondersoek word; instruksionele ontwerp, evaluering en reflektiewe praktyk in Ingenieursgrafika en Ontwerp hanteer word; beste praktyk in die onderrig van Ingenieursgrafika en Ontwerp word ondersoek. Mikro-onderrig word hanteer. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App